Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoogstens
hoogstens [boodskap #142362] Do, 29 Junie 2023 14:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoogstens
Afbreking: hoog•stens


Bywoord: hoogstens

Betekenis:
• Op die meeste; ten hoogste; in die ergste geval.

Gebruik:
• Ek gaan jou nou inspuit. Jy sal hoogstens 'n prikkie voel.

Sinoniem:
• maksimaal
• maksimum

Antoniem:
• minstens

Vertaling:
Engels: at best, at most, not exceeding
Nederlands: hoogstens

Nota:
• Bywoord van graad.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: minstens
Volgende onderwerp: onderweg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 04:26:48 MGT 2024