Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minstens
minstens [boodskap #142361] Do, 29 Junie 2023 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
minstens
Afbreking: min•stens


Bywoord: minstens

Betekenis:
• Op die minste; ten minste.

Gebruik:
• Daar was minstens 100 mense op die troue.

Sinoniem:
• minimaal

Antoniem
• hoogstens

Vertaling:
Engels: at least, at the least
Nederlands: minstens

Nota:
• Bywoord van graad.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: binnelands
Volgende onderwerp: hoogstens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 03:00:39 MGT 2024