Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » binnelands
binnelands [boodskap #142360] Do, 29 Junie 2023 13:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
binnelands
Afbreking: bin•ne•lands
Samestelling: binneland + -s


Byvoeglike naamwoord: binnelands
Attributief: binnelandse

Betekenis:
• Wat binne die grense van 'n land lê.
• Wat weg van die kus of landsgrens is.

Gebruik:
• Die vliegtuig het van 'n binnelandse na 'n buitelandse lughawe gevlieg.
• Die nasionale pad is ongeveer 25 km binnelands vanaf die dorpie.

Sinoniem:
• inheems
• inlands
• nasionaal

Antoniem:
• buiteland

Vertaling:
Engels: internal, domestic; inland
Nederlands: binnenlands

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rojeer
Volgende onderwerp: minstens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 03:10:24 MGT 2024