Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rojeer
rojeer [boodskap #142359] Wo, 28 Junie 2023 20:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rojeer
Afbreking: ro•jeer


Werkwoord: rojeer
Verlede tyd: het gerojeer

Betekenis:
• Om lidmaatskap te ontsê.
• Om te kanselleer, op te hef of nietig te verklaar.

Gebruik:
• Die vergadering het besluit om die sekretaris te rojeer.
• Is die verband op die huis gerojeer?

Sinoniem:
• uitdryf
• uitjaag
• uitsit
• uitsluit
• uitstoot
• verban
• verdryf
• weglaat
• kanselleer
• ophef
• skrap

Afgelei:
• rojeerbaar
• rojering

Vertaling:
Engels: to suspend membership, discharge, dismiss, fire, sack; to cancel, delete
Nederlands: royeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geensins
Volgende onderwerp: binnelands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 01:42:48 MGT 2024