Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geensins
geensins [boodskap #142358] Wo, 28 Junie 2023 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geensins
Afbreking: geen•sins


Bywoord: geensins

Betekenis:
• Op geen manier nie; hoegenaamd nie.

Gebruik:
• Ek is geensins spyt oor my optrede nie.

Vertaling:
Engels: by no means, not at all
Nederlands: geenszins

Nota:
• Bywoord van modaliteit.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diamantmyn
Volgende onderwerp: rojeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 01:16:31 MGT 2024