Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorplaas
oorplaas [boodskap #142356] Wo, 28 Junie 2023 19:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorplaas
Afbreking: oor•plaas
Samestelling: oor + plaas


Werkwoord: plaas oor, oorplaas
Verlede tyd: het oorgeplaas

Betekenis:
• Om iets (of iemand) van die een plek na 'n ander te verplaas.

Gebruik:
Plaas sommer die geld oor na my bankrekening.
• Die werker is na 'n ander departement oorgeplaas.

Sinoniem:
• oorbring
• oordra
• oorskuif
• oorsit
• oorstuur
• verplaas

Afgelei:
• oorplaasbaar
• oorplasing

Vertaling:
Engels: to transfer
Nederlands: overplaatsen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kragstuur
Volgende onderwerp: diamantmyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:29:03 MGT 2024