Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » magneties
magneties [boodskap #142354] Wo, 28 Junie 2023 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
magneties
Afbreking: mag•ne•ties


Byvoeglike naamwoord: magneties
Attributief: magnetiese

Betekenis:
• Wat die krag van 'n magneet het.
• (figuurlik) Wat aantrek soos 'n magneet.

Gebruik:
• Yster is magneties van aard.
• Hy het 'n magnetiese persoonlikheid.

Antoniem:
• niemagneties

Hiponiem:
• diamagneties
• elektromagneties
• ferromagneties
• geomagneties
• isomagneties
• noordmagneties
• paleomagnetiese

Vertaling:
Engels: magnetic
Nederlands: magnetisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: magneetveld
Volgende onderwerp: kragstuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:29:43 MGT 2024