Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » magneetveld
magneetveld [boodskap #142353] Wo, 28 Junie 2023 18:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ystervylsels maak die magneetveld sigbaar.
Ystervylsels maak die magneetveld sigbaar.
magneetveld
Afbreking: mag•neet•veld
Samestelling: magneet + veld


Selfstandige naamwoord: magneetveld
Meervoud: magneetvelde
Verkleinwoord: magneetveldjie
Meervoud van verkleining: magneetveldjies

Betekenis:
• Die onsigbare kragveld rondom 'n magneet.

Gebruik:
• Die magneet se magneetveld sal ferromagnetiese materiale (soos yster) aantrek en ander magnete aantrek of afstoot.

Vertaling:
Engels: magnetic field
Nederlands: magneetveld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mopshond
Volgende onderwerp: magneties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:32:25 MGT 2024