Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mopshond
mopshond [boodskap #142352] Wo, 28 Junie 2023 17:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Mopshond.
'n Mopshond.
mopshond
Afbreking: mops•hond
Uitspraak: /ˈmɔps.ɦɔnt/


Selfstandige naamwoord: mopshond
Meervoud: mopshonde
Verkleinwoord: mopshondjie
Meervoud van verkleining: mopshondjies

Betekenis:
• 'n Kompakte, bonkige hond met 'n stomp snuit, verrimpelde vel en stert wat oor die rug terugkrul.

Gebruik:
• Die mopshond is bekend as 'n sosiale en saggeaarde geselskapshond.

Hiperoniem:
• hond
• honderas

Vertaling:
Engels: pug, pug-dog
Nederlands: mops, mopshond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: sewehoek
Volgende onderwerp: magneetveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:24:28 MGT 2024