Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sewehoek
sewehoek [boodskap #142351] Wo, 28 Junie 2023 17:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Reëlmatige sewehoek.
'n Reëlmatige sewehoek.
sewehoek
Afbreking: se•we•hoek
Samestelling: sewe + hoek


Selfstandige naamwoord: sewehoek
Meervoud: sewehoeke

Betekenis:
• 'n Tweedimensionele meetkundige figuur met sewe hoeke en sewe sye.

Gebruik:
• 'n Reëlmatige sewehoek se hoeke is ewe groot en die sye is ewe lank.

Sinoniem:
• heptagoon

Hiperoniem:
• veelhoek

Afgelei:
• sewehoekig

Vertaling:
Engels: heptagon
Nederlands: zevenhoek, heptagoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vierhoek
Volgende onderwerp: mopshond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:29:10 MGT 2024