Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vierhoek
vierhoek [boodskap #142350] Wo, 28 Junie 2023 16:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vierhoeke
Vierhoeke
vierhoek
Afbreking: vier•hoek
Samestelling: vier + hoek


Selfstandige naamwoord: vierhoek
Meervoud: vierhoeke
Verkleinwoord: vierhoekie
Meervoud van verkleining: vierhoekies

Betekenis:
• 'n Tweedimensionele meetkundige figuur met vier hoeke en vier sye.

Gebruik:
• Die som van 'n vierhoek se hoeke is 360 grade.

Hiperoniem:
• veelhoek

Hiponiem:
• parallelogram
• reghoek
• ruit
• vierkant
• vlieër
• trapesium
• trapesoïed

Afgelei:
• vierhoekig

Vertaling:
Engels: quadrangle
Nederlands: vierhoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdediging
Volgende onderwerp: sewehoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:27:04 MGT 2024