Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regime
regime [boodskap #142345] Wo, 28 Junie 2023 11:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regime
Afbreking: re•gime


Selfstandige naamwoord: regime
Meervoud: regimes

Betekenis:
• 'n Regering wat nie verteenwoordigend is of demokraties verkies is nie.

Gebruik:
• Ná die staatsgreep het 'n militêre regime die land regeer.

Sinoniem:
• bewind
• owerheid
• regering

Vertaling:
Engels: regime
Nederlands: regime

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opposisieleier
Volgende onderwerp: sportnutsvoertuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:30:01 MGT 2024