Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opposisieleier
opposisieleier [boodskap #142344] Wo, 28 Junie 2023 11:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opposisieleier
Afbreking: op•po•si•sie•lei•er
Samestelling: opposisie + leier


Selfstandige naamwoord: opposisieleier
Meervoud: opposisieleiers
Verkleinwoord: opposisieleiertjie
Meervoud van verkleining: opposisieleiertjies

Betekenis:
• Die leier van die opposisieparty, die tweede grootste party wat in 'n parlement verteenwoordig is.

Gebruik:
• Die opposisieleier word algemeen as die direkte teenstander van die staatshoof gesien.

Vertaling:
Engels: leader of the opposition
Nederlands: oppositieleider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: SA
Volgende onderwerp: regime
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:29:12 MGT 2024