Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » SA
SA [boodskap #142343] Wo, 28 Junie 2023 10:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
SA
Afbreking: SA


Afkorting: SA

Betekenis:
• Afkorting vir Suid-Afrika, Suid-Afrikaans of Suid-Afrikaanse.

Gebruik:
• Kan jy glo, SA het Nieu-Seeland in skaapskeer geklop!

Sinoniem:
• RSA
• S.A.

Vertaling:
Engels: SA, South Africa
Nederlands: ZA, Zuid-Afrika

Nota:
• SA is ook die landkode vir Saoedi-Arabië.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wêreldbeker
Volgende onderwerp: opposisieleier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:26:36 MGT 2024