Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemagtiging
bemagtiging [boodskap #142341] Wo, 28 Junie 2023 10:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemagtiging
Afbreking: be•mag•ti•ging
Samestelling: bemagtig + -ing


Selfstandige naamwoord: bemagtiging
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van bemagtig, om mag en vermoeë te kry of aan ander te gee.

Gebruik:
• Hoekom is ekonomiese bemagtiging gebaseer op ras en nie op armoede nie?

Vertaling:
Engels: empowerment
Nederlands: bemachtiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: viktimisasie
Volgende onderwerp: wêreldbeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:23:50 MGT 2024