Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongeregtigheid
ongeregtigheid [boodskap #142339] Wo, 28 Junie 2023 08:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongeregtigheid
Afbreking: on•ge•reg•tig•heid
Samestelling: on- + geregtigheid


Selfstandige naamwoord: ongeregtigheid
Meervoud: ongeregtighede

Betekenis:
• Die toestand van verkeerd en onregverdig wees.

Gebruik:
• U het geregtigheid liefgehad en ongeregtigheid gehaat. [Hebreërs 1:9]

Sinoniem:
• boosheid
• onregverdigheid

Vertaling:
Engels: injustice, unrighteousness
Nederlands: ongerechtigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fluitjieblaser
Volgende onderwerp: viktimisasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 02:54:48 MGT 2024