Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » misdryf
misdryf [boodskap #142336] Wo, 28 Junie 2023 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
misdryf
Afbreking: mis•dryf


Selfstandige naamwoord: misdryf
Meervoud: misdrywe
Verkleinwoord: misdryfie
Meervoud van verkleining: misdryfies

Betekenis:
• 'n Strafbare handeling, verbied deur die strafreg, waarvoor gevangenisstraf opgelê kan word.

Gebruik:
• Moord is 'n ernstige misdryf wat die daadwerklike vervolging van die oortreder noodsaak.

Sinoniem:
• euweldaad
• kriminaliteit
• misdaad
• misstap
• oortreding
• skelmstreek
• vergryp
• wanpraktyk

Afgelei:
• ampsmisdryf
• geweldsmisdryf
• oorlogsmisdryf
• sedemisdryf
• staatsmisdryf

Vertaling:
Engels: offence, crime, felony
Nederlands: misdrijf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wanbestuur
Volgende onderwerp: kalklig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:30:09 MGT 2024