Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongelukkigheid
ongelukkigheid [boodskap #142334] Wo, 28 Junie 2023 07:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongelukkigheid
Afbreking: on•ge•luk•kig•heid
Samestelling: ongelukkig + -heid


Selfstandige naamwoord: ongelukkigheid
Meervoud: ongelukkighede

Betekenis:
• Die toestand van ongelukkig wees.

Gebruik:
• 'n Oomblik van geduld kan groot ongelukkigheid vermy, 'n oomblik van ongeduld kan 'n hele lewe verwoes.

Sinoniem:
• bitterheid
• frustrasie
• hartseer
• misnoeë
• misnoegdheid
• ontevredenheid
• rampspoed
• teleurstelling
• tragedie
• treurmare
• verdriet

Antoniem:
• gelukkigheid

Vertaling:
Engels: unhappiness
Nederlands: ongelukkig zijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tellokaal
Volgende onderwerp: wanbestuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:29:47 MGT 2024