Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kieser
kieser [boodskap #142332] Di, 27 Junie 2023 21:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kieser
Afbreking: kie•ser
Samestelling: kies + -er


Selfstandige naamwoord: kieser
Meervoud: kiesers
Verkleinwoord: kiesertjie
Meervoud van verkleining: kiesertjies

Betekenis:
• Iemand wat iets kies. Persoon wat 'n keuse maak.

Gebruik:
• Dit is nie verpligtend om te stem nie en elke kieser het die reg om te besluit of hy/sy wil gaan stem.

Sinoniem:
• kiesgeregtige
• stemgeregtigde
• stemmer

Afgelei:
• kiesersbedrog
• kieserskorps
• kieserslys
• kiesersrol
• kiesersvolk
• medekieser

Vertaling:
Engels: voter, elector
Nederlands: kiezer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stemdag
Volgende onderwerp: tellokaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:29:05 MGT 2024