Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stemlokaal
stemlokaal [boodskap #142330] Di, 27 Junie 2023 20:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stemlokaal
Afbreking: stem•lo•kaal
Samestelling: stem + lokaal


Selfstandige naamwoord: stemlokaal
Meervoud: stemlokale
Verkleinwoord: stemlokaaltjie
Meervoud van verkleining: stemlokaaltjies

Betekenis:
• 'n Plek waar daar tydens 'n verkiesing gestem word.

Gebruik:
• Kiesers moet hul ID-boekie, ID-kaart of 'n geldige tydelike ID-sertifikaat na die stemlokaal saamneem.

Sinoniem:
• stemburo
• stemplek
• stempunt

Verwant:
• tellokkaal

Vertaling:
Engels: voting station, polling station
Nederlands: stemlokaal, stembureau

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stembrief
Volgende onderwerp: stemdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:24:30 MGT 2024