Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stembrief
stembrief [boodskap #142329] Di, 27 Junie 2023 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stembrief
Afbreking: stem•brief
Samestelling: stem + brief


Selfstandige naamwoord: stembrief
Meervoud: stembriewe
Verkleinwoord: stembriefie
Meervoud van verkleining: stembriefies

Betekenis:
• 'n Vorm waarop 'n mens 'n keuse tydens 'n verkiesing maak.

Gebruik:
• Trek jou kruisie en gooi jou stembrief in die stembus.

Vertaling:
Engels: voting ballot
Nederlands: stembiljet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugdeins
Volgende onderwerp: stemlokaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:29:37 MGT 2024