Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skalaar
skalaar [boodskap #142321] Ma, 26 Junie 2023 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skalaar
Afbreking: ska•laar


Selfstandige naamwoord: skalaar
Meervoud: skalare

Betekenis:
• 'n Fisiese hoeveelheid wat slegs grootte het (en nie rigting, soos met 'n vektor nie).

Gebruik:
• Tyd is 'n voorbeeld van 'n skalaar.

Antoniem:
• vektor

Afgelei:
• skalaargrootheid
• skalaarproduk
• skalaarveld

Verwant:
• skalêr

Vertaling:
Engels: scalar
Nederlands: scalair, scalar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vektor
Volgende onderwerp: silwermyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:27:13 MGT 2024