Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afdek
afdek [boodskap #142317] Ma, 26 Junie 2023 14:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afdek
Afbreking: af•dek
Samestelling: af + dek


Werkwoord: dek af, afdek
Verlede tyd: het afgedek
Teenwoordige deelwoord: afdekking
Verlede deelwoord: afgedekte

Betekenis:
• Om eetgerei van 'n tafel te verwyder.
• Om van 'n dak te voorsien.

Gebruik:
• Wie gaan die tafel afdek en die skottelgoed was?
• Die rondawel is met strooi afgedek.

Vertaling:
Engels: to clear a table; to thatch
Nederlands: afdekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Bybels
Volgende onderwerp: kontrakteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:23:57 MGT 2024