Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » binnetoe
binnetoe [boodskap #142314] Ma, 26 Junie 2023 12:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
binnetoe
Afbreking: bin•ne•toe
Samestelling: binne + toe


Bywoord: binnetoe

Betekenis:
• Na binne; in.

Gebruik:
• Die hek swaai binnetoe oop.

Sinoniem:
• inwaarts

Antoniem:
• buitetoe

Vertaling:
Engels: to the inside
Nederlands: naar binnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buitentoe
Volgende onderwerp: verwarring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:47:46 MGT 2024