Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buitentoe
buitentoe [boodskap #142313] Ma, 26 Junie 2023 12:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buitentoe
Afbreking: bui•ten•toe
Samestelling: buite + -n- + toe


Bywoord: buitentoe

Betekenis:
• Na buite; uit.

Gebruik:
• Die hek swaai buitentoe oop.

Wisselvorm:
• buitetoe

Sinoniem:
• uitwaarts

Antoniem:
• binnetoe

Vertaling:
Engels: to the outside
Nederlands: naar buiten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buitetoe
Volgende onderwerp: binnetoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:43:36 MGT 2024