Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buitetoe
buitetoe [boodskap #142312] Ma, 26 Junie 2023 12:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buitetoe
Afbreking: bui•te•toe
Samestelling: buite + toe


Bywoord: buitetoe

Betekenis:
• Na buite; uit.

Gebruik:
• Hy is buitetoe om te gaan rook.

Wisselvorm:
• buitentoe

Sinoniem:
• uitwaarts

Antoniem:
• binnetoe

Vertaling:
Engels: to the outside
Nederlands: naar buiten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: petrolprys
Volgende onderwerp: buitentoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:42:51 MGT 2024