Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » invoeg
invoeg [boodskap #142307] Ma, 26 Junie 2023 10:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
invoeg
Afbreking: in•voeg
Samestelling: in + voeg


Werkwoord: voeg in, invoeg
Verlede tyd: het ingevoeg

Betekenis:
• Om tussen ander dinge te plaas.

Gebruik:
• As twee werkwoorde in 'n saamgestelde sin op mekaar volg, moet jy 'n komma invoeg.

Sinoniem:
• byvoeg
• indraai
• inlas
• insit
• inskakel
• insluit
• insny
• insteek
• invleg
• tussenvoeg

Afgelei:
• invoeging
• invoegmasjien
• invoegsel
• invoegstrook
• invoegstuk
• invoegteken

Vertaling:
Engels: to put in, insert
Nederlands: invoegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opskerp
Volgende onderwerp: inlaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:47:30 MGT 2024