Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekuriteit
sekuriteit [boodskap #142305] Ma, 26 Junie 2023 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekuriteit
Afbreking: se•ku•ri•teit


Selfstandige naamwoord: sekuriteit
Meervoud: sekuriteite

Betekenis:
• Beskerming teen gevaar.
• 'n Waarborg vir iets.

Gebruik:
• Ná hierdie voorval is sekuriteit by die hospitaal opgeskerp.
• Die man het sy huis as sekuriteit vir die lening aangebied.

Sinoniem:
• beveiliging
• bewaking
• verdediging
• veiligheid
• voorsorgmaatreël
• pand
• waarborg

Afgelei:
• sekuriteitsbeampte
• sekuriteitsbeheer
• sekuriteitsdiens
• sekuriteitsfirma
• sekuriteitshalwe
• sekuriteitshek
• sekuriteitsheining
• sekuriteitshoof
• sekuriteitsmaatreël
• sekuriteitsmaatskappy
• sekuriteitsmuur
• sekuriteitsposisie
• sekuriteitstronk
• sekuriteitswag

Vertaling:
Engels: security, surety
Nederlands: sekuriteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daartydens
Volgende onderwerp: opskerp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:45:14 MGT 2024