Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buikkramp
buikkramp [boodskap #142298] So, 25 Junie 2023 20:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buikkramp
Afbreking: buik•kramp
Samestelling: buik + kramp


Selfstandige naamwoord: buikkramp
Meervoud: buikkrampe
Verkleinwoord: buikkrampie
Meervoud van verkleining: buikkrampies

Betekenis:
• 'n Kramp in die buik, of 'n pyn in die ingewande.

Gebruik:
• Jy sal 'n buikkramp kry as jy al daai biltong alleen opeet.

Sinoniem:
• buikpyn
• koliek
• maagpyn
• maagseer

Vertaling:
Engels: abdominal cramp
Nederlands: buikkramp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvoldoende
Volgende onderwerp: epileer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:42:05 MGT 2024