Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onvoldoende
onvoldoende [boodskap #142297] So, 25 Junie 2023 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onvoldoende
Afbreking: on•vol•doen•de
Samestelling: on- + voldoende


Byvoeglike naamwoord: onvoldoende

Betekenis:
• Wat nie genoeg is nie; heeltemal te min.

Gebruik:
• Talle is dood weens onvoldoende kos en mediese dienste in die konsentrasiekampe.

Sinoniem:
• gebrekkig
• inadekwaat
• onbevredigend
• ongenoegsaam
• ontoereikend

Antoniem:
• voldoende

Vertaling:
Engels: insufficient, not enough
Nederlands: onvoldoende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teokrasie
Volgende onderwerp: buikkramp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:41:42 MGT 2024