Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teokrasie
teokrasie [boodskap #142296] So, 25 Junie 2023 19:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teokrasie
Afbreking: teo•kra•sie
Afbreking: te•o•kra•sie


Selfstandige naamwoord: teokrasie
Meervoud: teokrasieë

Betekenis:
• 'n Regeringsvorm waarin die mag in die hande van 'n kerk of godheid gesetel is.

Gebruik:
• Die Vatikaan en Iran is voorbeelde van moderne teokrasieë.

Sinoniem:
• godsregering
• kerkheerskappy
• kerkregering

Verwant:
• teokraties

Vertaling:
Engels: theocracy
Nederlands: theocratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: muitery
Volgende onderwerp: onvoldoende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:45:59 MGT 2024