Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtervolg
agtervolg [boodskap #142292] Sa, 24 Junie 2023 20:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agtervolg
Afbreking: ag•ter•volg
Samestelling: agter + volg


Werkwoord: agtervolg
Verlede tyd: het agtervolg

Betekenis:
• Agter iemand aan te beweeg (om hom te vang of lastig te val).

Gebruik:
• Die eendjies agtervolg hulle ma.

Sinoniem:
• agternasit
• najaag
• nasit
• vervolg

Afgelei:
• agtervolging
• agtervolger

Vertaling:
Engels: to pursue, chase after
Nederlands: achtervolgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opspoor
Volgende onderwerp: e.d.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:49:43 MGT 2024