Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opspoor
opspoor [boodskap #142291] Sa, 24 Junie 2023 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opspoor
Afbreking: op•spoor
Samestelling: op + spoor


Werkwoord: spoor op, opspoor
Verlede tyd: het opgespoor
Teenwoordige deelwoord: opsporing
Verlede deelwoord: opgespoorde

Betekenis:
• Om te soek ('n spoor volg) om iets te kry.

Gebruik:
• Die polisie sal wel die misdadiger opspoor.
• Sy het die woord in 'n woordeboek opgespoor.

Afgelei:
• opspoorder
• opsporing

Vertaling:
Engels: to trace, track down, hunt down, locate
Nederlands: opsporen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: muskietbyt
Volgende onderwerp: agtervolg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:47:15 MGT 2024