Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » muskietbyt
muskietbyt [boodskap #142290] Sa, 24 Junie 2023 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
muskietbyt
Afbreking: mu•skiet•byt
Samestelling: muskiet + byt


Selfstandige naamwoord: muskietbyt
Meervoud: muskietbyte
Verkleinwoord: muskietbytjie
Meervoud van verkleining: muskietbytjies

Betekenis:
• Die plek waar 'n muskiet bloed gesuig het.

Gebruik:
• 'n Muskietbyt kan ernstige siekte veroorsaak, veral in tropiese gebiede.

Vertaling:
Engels: mosquito bite
Nederlands: muggenbeet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saligverklaring
Volgende onderwerp: opspoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:44:29 MGT 2024