Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saligverklaring
saligverklaring [boodskap #142289] Sa, 24 Junie 2023 12:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saligverklaring
Afbreking: sa•lig•ver•kla•ring
Samestelling: salig + verklaring


Selfstandige naamwoord: saligverklaring
Meervoud: saligverklarings

Betekenis:
• Kerklike proses waar die pous 'n afgestorwene salig verklaar (die voorlaaste stap van heiligverklaring).

Gebruik:
• In 2012 word pous Paulus VI deur Pous Benedictus XVI eerbiedwaardig verklaar. Dit is die eerste stap op die pad na saligverklaring.

Sinoniem:
• beatifikasie
• saligspreking

Afgelei:
• saligverklaringsseremonie

Vertaling:
Engels: beatification
Nederlands: zaligverklaring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saligspreking
Volgende onderwerp: muskietbyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:46:23 MGT 2024