Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saligspreking
saligspreking [boodskap #142288] Sa, 24 Junie 2023 10:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saligspreking
Afbreking: sa•lig•spre•king
Samestelling: salig + spreek + -ing


Selfstandige naamwoord: saligspreking
Meervoud: saligsprekinge, saligsprekings

Betekenis:
• Een van uitsprake van Jesus soos weergegee in die bergpredikasie van Matteus 5.

Gebruik:
• Die dominee gaan Sondag oor die saligsprekinge preek.

Sinoniem:
• saligverklaring

Vertaling:
Engels: beatification
Nederlands: zaligspreking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saligmaking
Volgende onderwerp: saligverklaring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:48:26 MGT 2024