Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paddavissie
paddavissie [boodskap #142285] Sa, 24 Junie 2023 08:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Paddavissies
Paddavissies
paddavissie
Afbreking: pad•da•vis•sie
Samestelling: padda + vissie


Selfstandige naamwoord: : paddavissie
Meervoud: paddavissies

Betekenis:
• 'n Jong padda met 'n stert en kiewe wat in die water leef. Die larwestadium van 'n padda.

Gebruik:
• Die dam wemel van die paddavissies.

Sinoniem:
• ghallaghielie (streektaal)

Vertaling:
Engels: tadpole
Nederlands: kikkervis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: amfibie
Volgende onderwerp: paddavis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:43:31 MGT 2024