Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » amfibie
amfibie [boodskap #142284] Sa, 24 Junie 2023 08:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Padda is 'n stertlose amfibie wat goed kan spring.
'n Padda is 'n stertlose amfibie wat goed kan spring.
amfibie
Afbreking: am•fi•bie


Selfstandige naamwoord: amfibie
Meervoud: amfibieë

Betekenis:
• 'n Gewerwelde dier met vier bene wat in die water en op land leef, klas Amphibia.

Gebruik:
Amfibieë word uit eiers gebore en lewe aanvanklik in die water, waarna hulle van gedaante verander en op land leef.

Hiponiem:
• molg
• padda
• salamander
• wurmsalamander

Afgelei:
• amfibies
• amfibietenk
• amfibievliegtuig

Vertaling:
Engels: amphibian
Nederlands: amfibie

Nota:
• Van Grieks, amphi, "twee" en bios, "lewe".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konsonantverdubbeling
Volgende onderwerp: paddavissie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:46:15 MGT 2024