Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handelsvertroue
handelsvertroue [boodskap #142280] Vr, 23 Junie 2023 17:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
handelsvertroue
Afbreking: han•dels•ver•trou•e
Samestelling: handel + -s- + vertroue


Selfstandige naamwoord: handelsvertroue
Meervoud:

Betekenis:
• Vertroue in die ekonomie en besigheidsomgewing (as maatstaf van hoe gesond 'n land se ekonomie is).

Gebruik:
Handelsvertroue het 'n effek op kredietverlening, investering, indiensneming, ens.

Sinoniem:
• besigheidsvertroue
• sakevertroue

Vertaling:
Engels: trade confidence
Nederlands: handelsvertrouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beveg
Volgende onderwerp: perkussie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:49:23 MGT 2024