Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdubbeling
verdubbeling [boodskap #142278] Vr, 23 Junie 2023 15:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdubbeling
Afbreking: ver•dub•be•ling
Samestelling: verdubbel + -ing


Selfstandige naamwoord: verdubbeling
Meervoud: verdubbelinge, verdubbelings

Betekenis:
• Die handeling van verdubbel; om twee keer meer te maak/word.

Gebruik:
• Die oorvloed van beskikbare voedsel het gelei tot 'n verdubbeling van die bevolking.

Sinoniem:
• duplisering

Antoniem:
• halvering

Afgelei:
• konsonantverdubbeling
• verdubbelingsplaat

Verwant:
• reduplikasie

Vertaling:
Engels: doubling, duplication
Nederlands: verdubbeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liefdadigheidsorganisasie
Volgende onderwerp: beveg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:47:00 MGT 2024