Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liefdadigheidsorganisasie
liefdadigheidsorganisasie [boodskap #142277] Vr, 23 Junie 2023 15:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liefdadigheidsorganisasie
Afbreking: lief•da•dig•heids•or•ga•ni•sa•sie
Samestelling: liefdadigheid + -s- + organisasie


Selfstandige naamwoord: liefdadigheidsorganisasie
Meervoud: liefdadigheidsorganisasies
Verkleinwoord: liefdadigheidsorganisasietjie
Meervoud van verkleining: liefdadigheidsorganisasietjies

Betekenis:
• 'n Organisasie wat filantropiese werk doen en o.a. geld vir 'n goed doel insamel.

Gebruik:
• Talle liefdadigheidsorganisasie gaan gebuk onder geldnood.

Vertaling:
Engels: charity organization
Nederlands: liefdadigheidsorganisatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beweerde
Volgende onderwerp: verdubbeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:42:13 MGT 2024