Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beweerde
beweerde [boodskap #142276] Vr, 23 Junie 2023 14:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beweerde
Afbreking: be•weer•de
Samestelling: beweer + -de


Byvoeglike naamwoord: beweer
Attributief: beweerde

Betekenis:
• Wat beweer is.

Gebruik:
• Die man is in hegtenis geneem vir sy beweerde rol in die saak.

Sinoniem:
• aangevoerde
• sogenaamde
• sogenoemde
• vermeende

Vertaling:
Engels: alleged
Nederlands: beweerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanwikkel
Volgende onderwerp: liefdadigheidsorganisasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:43:26 MGT 2024