Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slinking
slinking [boodskap #142272] Do, 22 Junie 2023 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slinking
Afbreking: slin•king
Samestelling: slink + -ing


Selfstandige naamwoord: slinking
Meervoud:

Betekenis:
• (ongewoon) Die handeling van slink. Om in omvang kleiner te word.

Gebruik:
• Die vervoermaatskappy is nie verantwoordelik vir enige verlies of skade a.g.v. die slinking van goedere nie.

Sinoniem:
• afname
• inkrimping
• reduksie
• verkleining
• verkrimping
• vermindering

Antoniem:
• groei

Vertaling:
Engels: shrinkage
Nederlands: slinking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brosheid
Volgende onderwerp: oombliklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:44:20 MGT 2024