Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagstoel
nagstoel [boodskap #142270] Do, 22 Junie 2023 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Nagstoel.
'n Nagstoel.
nagstoel
Afbreking: nag•stoel
Samestelling: nag + stoel


Selfstandige naamwoord: nagstoel
Meervoud: nagstoele
Verkleinwoord: nagstoeltjie
Meervoud van verkleining: nagstoeltjies

Betekenis:
• Meubelstuk vir 'n slaapkamer met 'n pot waarin iemand sy behoefte kan doen.

Gebruik:
• As dit vir 'n persoon moeilik raak om in die nag by die toilet te kom, kan 'n nagstoel nuttig wees.

Sinoniem:
• kommode

Vertaling:
Engels: commode chair, night chair
Nederlands: nachtstoel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grasie
Volgende onderwerp: brosheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:48:17 MGT 2024