Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wetteloosheid
wetteloosheid [boodskap #142256] Do, 22 Junie 2023 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wetteloosheid
Afbreking: wet•te•loos•heid
Samestelling: wetteloos + -heid


Selfstandige naamwoord: wetteloosheid
Meervoud: wettelooshede

Betekenis:
• Die toestand van wetteloos wees.

Gebruik:
• Die kultuur van wydverspreide wetteloosheid wat in die land heers is 'n monster wat ons almal gaan verslind.

Sinoniem:
• anargie
• bandeloosheid
• ongehoorsaamheid
• wanordelikheid

Vertaling:
Engels: lawlessness
Nederlands: wetteloosheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: misdadigheid
Volgende onderwerp: interdik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:46:51 MGT 2024