Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » misdadigheid
misdadigheid [boodskap #142255] Do, 22 Junie 2023 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
misdadigheid
Afbreking: mis•da•dig•heid
Samestelling: misdadig + -heid


Selfstandige naamwoord: misdadigheid
Meervoud: misdadighede

Betekenis:
• Die toestand van misdadig wees; aanwesigheid van kriminele gedrag.

Gebruik:
• Mense wat geweld aanblaas en misdadigheid aanhits sal swaar gestraf word.

Sinoniem:
• boewery
• kriminaliteit
• skurkagtigheid
• wetteloosheid

Afgelei:
• gewoontemisdadigheid
• jeugmisdadigheid

Vertaling:
Engels: criminality, delinquency
Nederlands: misdadigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: vermis
Volgende onderwerp: wetteloosheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:48:59 MGT 2024