Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermis
vermis [boodskap #142254] Do, 22 Junie 2023 09:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermis
Afbreking: ver•mis
Samestelling: ver- + mis


Werkwoord: vermis
Verlede tyd: het vermis

Betekenis:
• Om nie meer te weet waar iets of iemand is nie.

Gebruik:
• Ons vermis nie een van ons manskappe nie.

Afgelei:
• vermissing

Vertaling:
Engels: to be missing, be lost
Nederlands: vermissen


Byvoeglike naamwoord: vermis
Attributief: vermiste

Betekenis:
• Waarvan die ligging nie seker is nie.

Gebruik:
• Die vermiste seun is met 'n gebreekte been op 'n koppie aangetref.

Sinoniem:
• verlore

Afgelei:
• vermistes

Vertaling:
Engels: missing, lost
Nederlands: vermist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saligmakend
Volgende onderwerp: misdadigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:41:36 MGT 2024