Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse mp3's
Afrikaanse mp3's [boodskap #14225] Vr, 01 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Piet Human  is tans af-lyn  Piet Human
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hi
Ek is op soek na Afrikaanse mp3's - Laurika, Johannes Kerkorrel, Anton
Goosen ens.
Enige iemand `n idee waar `n mens dit kan opspoor ?

Laat weet my asseblief

Thanks
Piet H
Re: Afrikaanse mp3's [boodskap #14243 is 'n antwoord op boodskap #14225] Sa, 02 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Johan N Potgieter heeft geschreven in bericht ...
> On 1 May 1998 20:05:39 GMT, "Piet Human" wrote:
>
>
>> Ek is op soek na Afrikaanse mp3's - Laurika, Johannes Kerkorrel, Anton
>> Goosen ens.
>> Enige iemand `n idee waar `n mens dit kan opspoor ?
>
>
> Help, wat is 'n MP3 ?????
>
MP3 is 'n format om geluid met cd-kwaliteit zeer compact op te slaan. De
extensie van dit soort bestanden is ".mp3".

Normaal gesproken neemt een stuk muziek met cd-kwaliteit van 1 uur meer dan
600 MB schijfruimte in, dankzij mp3 kun je dit terugbrengen tot 30 � 60 MB,
terwijl je het wel direct kunt afspelen (zonder het eerst te moeten
uitpakken of zo).

Groeten,
Arthur
Re: Afrikaanse mp3's [boodskap #14245 is 'n antwoord op boodskap #14225] Sa, 02 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 1 May 1998 20:05:39 GMT, "Piet Human" wrote:

> Ek is op soek na Afrikaanse mp3's - Laurika, Johannes Kerkorrel, Anton
> Goosen ens.
> Enige iemand `n idee waar `n mens dit kan opspoor ?

Help, wat is 'n MP3 ?????
Re: Afrikaanse mp3's [boodskap #14268 is 'n antwoord op boodskap #14225] So, 03 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Johan N Potgieter wrote in message ...
> On 1 May 1998 20:05:39 GMT, "Piet Human"
> wrote:
>
>
>
> Help, wat is 'n MP3 ?????

Laai WINAMP (.mp3 speler) gratis vanaf TUCOWS by www.tucows.com . Krap
tussen die multimedia applications totdat jy dit kry. Is beter kwaliteit as
RealPlayer.

Groete, Anton
Re: Afrikaanse mp3's [boodskap #14269 is 'n antwoord op boodskap #14225] So, 03 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 May 1998 09:56:41 +1200, "crunch (()) :c 8 |]]"
wrote:

> Laai WINAMP (.mp3 speler) gratis vanaf TUCOWS by www.tucows.com . Krap
> tussen die multimedia applications totdat jy dit kry. Is beter kwaliteit as
> RealPlayer.
>
> Groete, Anton

Anton, dankie (ook Arthur).

ek sal so maak. Gebruik 'n ou dit dan vir dieselfde applikasies soos
Radio Hoogland?
Vorige onderwerp: Die ontstaan van die Afrikaanse nuusgroep.
Volgende onderwerp: Ek Soek Friende in Gauteng
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 05:29:44 MGT 2024