Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poog
poog [boodskap #142248] Wo, 21 Junie 2023 20:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poog
Afbreking: poog


Werkwoord: poog
Verlede tyd: het gepoog

Betekenis:
• Om te probeer, al is sukses nie seker nie.

Gebruik:
• Hy poog om die agterstand in te haal.

Sinoniem:
• aspireer
• durf
• nastreef
• onderneem
• probeer
• toelê
• trag

Vertaling:
Engels: to attempt, try, endeavour
Nederlands: pogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rigtingvas
Volgende onderwerp: taalfossiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:47:53 MGT 2024