Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rigtingvas
rigtingvas [boodskap #142247] Wo, 21 Junie 2023 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rigtingvas
Afbreking: rig•ting•vas
Samestelling: rigting + vas


Byvoeglike naamwoord: rigtingvas
Attributief: rigtingvaste

Betekenis:
• Met duidelike rigting. Wat rigting kan hou.

Gebruik:
• 'n Spoorsnyer moet darem rigtingvas wees, anders gaan hy erg verdwaal.

Sinoniem:
• koersvas

Antoniem:
• rigtingloos

Vertaling:
Engels: directional
Nederlands: directioneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toestaan
Volgende onderwerp: poog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:42:40 MGT 2024